Skip to main content
Die Horlosiemaker: 'n Novelle: (Afrikaanse Uitgawe) (Afrikaans Edition)

Die Horlosiemaker: 'n Novelle: (Afrikaanse Uitgawe) (Afrikaans Edition)

Current price: $5.99
This product is not returnable.
Publication Date: July 8th, 2019
Publisher:
Seraphim Press
ISBN:
9781949763270
Pages:
54

Description

--Vra hoe jy 'n uur in tyd kan wen--

.

Marae O'Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy 'n ongewone prys gewen het - die kans om 'n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng re ls oor hoe die verlede be nvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat 'n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie w reld het?

.

Wat as jy dit alles oor kon doen?

.

"'n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is 'n kans duisend " -Leser resensie

.

"'n Baie hartroerende en dramatiese verhaal... as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?" -Leser resensie

.

"'n Aangrypende kort verhaal gebaseer op 'n tema uit Noorse mitologie. Tyd is 'n geskenk, en partykeer, 'n laaste kans..." --Dale Amidei, skrywer